Kollig Profiel
boere_nooi
moeg vir alleen wees opsoek na vriende
Waarom behoort jy boere_nooi te leer ken?
Ek is 29, geskei en woon in die Vrystaat. Ek het 'n baie ongekompliseerde lewe. Ek is n saggeaarde en liefdevolle dame met n goeie humorsin. Ek het 2 kinders, 'n 7 jarige seun en 17 maand oue...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Wesselsbron, Vrystaat, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 29 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 167cm (5' 5.7") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Eie Onderneming |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Holderstebolder
Ek is rustig, vrolik, sonder fiemies en baie gemaklik met my lewe soos dit is. Het seker ook baggage gehad, maar so lank terug, ek het dit al langs die pad verloor! Ek hou van...
Babels
Ek is n betroubare mens , Behulpsaam , en het baie geduld., ek is n vriendin duisend. As jy die een is wat my voete onder my gaan uitslaan , sal jy verseker saam met my wil oud...
spinnekop777
Ek is eerlik, reguit, toon empatie --- nie net simpatie. Lief vir natuur, diere en baie aangename persoon. Ek is nie meer 'n sportiewe persoon nie, maar geniet om sport te kyk...
beneathyourbeautiful
Ek is 'n gemaklike mens om saam te kuier, geniet om nuwe vriendskappe te ontdek en lag baie. Baie lojaal en liefdevol. Belangrik vir my om mense se harte te leer ken eerder as...





