Kollig Profiel
Cute69
Cute
Waarom behoort jy Cute69 te leer ken?
Voel so al hulle vra mens moet n boek oor jouself skryf hahaha
Ek is eerlik opreg en het n warm spontane persoonlikheid en is vreeslik speels van geaardheid. Ons lewe net een keer en elke...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Roodepoort (Horison), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 42 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 163cm (5' 4.2") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn |
| Beroep: | Administratief / Sekretarieël |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
vampirelady
Ek is spontaan, vriendelik goeie persoonlikheid en wil die lewe geniet in alle opsigte, hou daarvan om fun te kan he en net genoeg liefde te kan reg is opsoek na ware liefde,
Merin001
ek is vreeslik lief vir mense en geniet dit om my tyd met iemand spesiaal te deel en tyd is kosbaar. Niemand behoort alleen te wees nie en daar is beslis iemand spesiaal vir...
Sterretjie_008
Ek is 'n aangename mens wat hou van mense en die mooi dinge in die lewe. Ek geniet die natuur en is baie lief vir diere, kuns, flieks, dvds, uiteet, gesellig verkeer en het 'n...
1411
Ek is baie liefdevolle mens en is baie lief vir kinders.Is ook lief vir uitstappies bv visvang en hou ook daarvan om rustig by die huis te ontspan.





