Kollig Profiel

Gweie_837

Vroulik

LEER MY KEN

Waarom behoort jy Gweie_837 te leer ken?

Ek is 'n liefdevolle dame wat graag iemand wil ontmoet waarmee ek 'n pad kan stap. Iemand wat saam met my kan lag, en die lewe geniet. Ek hou van die buitelewe, braai en saam met vriende te kuier.

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Strand, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ouderdom: 48
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 167cm (5' 5.7")
Verhouding Tipes: Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Regte

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

JuffrouLag

Ek is 'n vriendelike "down to earth kind of girl" wat dol is oor die buitelewe. Ek geniet mense se geselskap en sien uit na enige nuwe avonture.

 

Wildsbokkie698

Gemaklike, sonder fieterjasies mens. Ek geniet my werk, kinders, familie en vriende. Baie lief vir mense en onthaal, die natuur, diere, reis en musiek. Mis iemand om vas te hou...

 

vriendskap07

Ek is eerlik en opreg en betroubaar! Ek hou van kinders en diere. Hou van romantiese oomblikke!!!Sal 'n goeie maat wees vir die regte persoon.

 

livetotell

Ek is 'n opregte, lojale, saggeaarde mens wat dol is oor mense , natuur, diere - alles wat mooi en opbouend is. Balans is belangrik.. My Christenskap is baie belangrik. Ek hou...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies