Kollig Profiel
Angie90
Angie90
Waarom behoort jy Angie90 te leer ken?
Ek is n meisie wat plat is op die aarde en wat sport is vir enige geleentheid wat na my kant toe kom, ek hou van die buite lewe en soeg graag iemand waarmee ek my lewe kan deel.
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 22 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 178cm (5' 10.1") |
| Verhouding Tipes: | Vriende; Langtermyn |
| Beroep: | Administratief / Sekretarieël |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
40eish
Ek kan 'n baie lang storie hier vir jou skryf...maar die werklikheid is dat ons almal 'n maat nodig het, maar dat dit moeilik is om 'n pasmaat te kry. Ek is net 'n normale...
spinnekop777
Ek is eerlik, reguit, toon empatie --- nie net simpatie. Lief vir natuur, diere en baie aangename persoon. Ek is nie meer 'n sportiewe persoon nie, maar geniet om sport te kyk...
Dove_sei_tu_Romeo
Ek is n natuurmens. Ek is glad nie lief vir die see nie, maar mal oor die bosse, veld, vars lug en die natuurskoon. Ek het n sagte plekkie vir diere. Vriende en vriendskap...
TopGear
Ek weet genoeg om saam te gesels; gee genoeg om sodat almal ingesluit voel; luister genoeg sodat ek verstaan; voel genoeg emosie sodat ek weet ek mis op die oomblik vir jou.





