Kollig Profiel

NCIS456

Manlik

Hier is ek

Waarom behoort jy NCIS456 te leer ken?

Ek is die gees van die partytjie, het nie tyd vir speletjies nie, hou van dans kamp en sport. My werksure is party dae onmenslik maar ander dae het ek weer te veel tyd op hande. Dis baie belangrik...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ouderdom: 45
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 187cm (6' 1.6")
Verhouding Tipes: Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Beroep: Uitvoerende Bestuur / Bestuur

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

Bar1234

Net n gewone man opsoek na die regte pasmaat. Hou van sport en buitelig aktiwiteite soos golf, vlieg hengel, waterski, kampeer ens . Werk hard en geniet die lewe. Rustige,...

 

Speer05

Ek is baie vriendelik en opreg, goed-gemanierd en respekvol teenoor my medemens. Ek hou baie van die buite lewe en reis graag, geniet goeie tye saam vriende en familie...familie...

 

Realis

Ek is 'n jong boer van die karoo. Ek is baie lief vir my diere en die veld. Ek is mal oor die see. Ek kook nogal graag. Ek hou van lees en is mal oor gedigte en kan nogal...

 

Witchikapifri

Ek is 'n Christen, en trots daar op, my geloof speel 'n belangrike rol in my lewe. Het 'n sin vir humor, en kan vir myself lag. Is nie Prince Charming nie, maar ook darem nie...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies