Kollig Profiel
charlie_986
Liefde is Lekker!! *
Waarom behoort jy charlie_986 te leer ken?
Ek is 'n boertjie van die bosveld..28,en nog single! Ek weet wat ek in 'n meisie soek,en ek't haar ongelukkig nog nie ontmoet nie..dalk soek ek net op die verkeerde plekke!! Maar wie weet,dalk...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Tom Burke (ellisras), Limpopo, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 28 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 176cm (5' 9.3") |
| Verhouding Tipes: | Oop vir moontlikhede; Langtermyn |
| Beroep: | Landbou |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
BRAVEHEART2
Ek is n Christen en wil graag iemand spesiaals he in my lewe wat dieselfde waardes heg aan God, ek hou glad nie van leuens nie en ek soek opregtheid eerlikheid en het baie...
kingston015
want ek dink nie ek is n slegte ou nie en ek soek n maatjie met wie ek die res van my lewe wil geniet.Niemand wil seker op hul oudag alleen wees nie. sy moet ook lief wees vir...
Servaas884
Met ouderdom het ek agter gekom hoe wonderlik dit kan wees om daai perfekte een in jou lewe te he.... Ek is op daardie stadium in my lewe waar ek rustig wil raak en my als vir...
williemou
Ek is n plat op die aarde mens,mens, wat jy sien is wat jy kry, weet wat is reg en verkeerd en probeer altyd die regte ding doen. sal n vrou behandel soos wat n vrou behandel...





