Kollig Profiel
Milo14
hallo!!
Waarom behoort jy Milo14 te leer ken?
ek vind dit altyd moeilik om myself te beskryf... almal sien maar iets anders in jou raak wat jy nie noodwendig self raak sien nie... ek beskou myself as stil maar tog outgoing, vriendelik,...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Centurion, Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 27 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 170cm (5' 6.9") |
| Verhouding Tipes: | Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Claire995
Ek is 'n baie spontaan en eie mens. Ek raak vinnig gemaklik om vreemde mense en is baie vriendelik. Ek gee nie voor nie en is net myself.
Sterretjie_008
Ek is 'n aangename mens wat hou van mense en die mooi dinge in die lewe. Ek geniet die natuur en is baie lief vir diere, kuns, flieks, dvds, uiteet, gesellig verkeer en het 'n...
Sielsoeker_777
Hou van n man met n goeie sin vir humor, moet christelik wees! Ek het n pragtige 3 jarige dogtertjie wat vir my baie belangrik is. Ek hoop om iemand te ontmoet wat n ding of...
PurpleRose143
Ek is 'n dowe vrou, is ordentelik en is 'n Christen. Ek is saggeaard en stil van geaardheid. Ek is baie natuurlik, hou van uitstappies, kampeer, vis vang en om by goeie mense...





