Kollig Profiel

GOTCHA_727

Manlik

Wie nie waag nie???

Waarom behoort jy GOTCHA_727 te leer ken?

Ek is 'n gemaklike en vriendelike ou wat hou van die plaaslewe, die see en my honde. Geniet dit baie om naby die see te woon , veral oor die feesgety! Alhoewel vinnige kuiers in die stad wondere...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Bredasdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ouderdom: 38
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 180cm (5' 10.9")
Verhouding Tipes: Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Landbou

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

cj23_bfn

Ek is 'n goeie luisteraar en gesels ook maklik. Ek is beginselvas met goeie waardes en lojaal. Ek is betroubaar en ernstig oor die lewe.

 

BigGameHunter

Baie gemaklike mens, mal oor jag. natuur, besigheid, mense en kinders. Ek hou van kook en lekker kos en wyn. Bok vir sports en lag is een van die lekkerste dinge in die lewe....

 

jagplaas

Opsoek na dames vir vriendskap wat dalk later tot meer kan ly. EK rook glad nie en ook nie opsoek na 'n dame wat rook nie. Ek drink wel sosiaal. Ek is lief vir die buite lewe,...

 

Bar1234

Net n gewone man opsoek na die regte pasmaat. Hou van sport en buitelig aktiwiteite soos golf, vlieg hengel, waterski, kampeer ens . Werk hard en geniet die lewe. Rustige,...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies