Kollig Profiel

blomi

Vroulik

Boere meisie

Waarom behoort jy blomi te leer ken?

EK is 'n pain Jane sonder fieterjasies. Baie lief vir die buitelewe(plaaslewe)geniet sport,dans,naaldwerk(enige craft probeer ek)kosmaak,jag en motorfiets maak my huis mooi met dit wat beskikbaar...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Elliot, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Ouderdom: 48
Huwelik Status: Wewenaar / Weduwee
Lengte: 153cm (5' 0.2")
Verhouding Tipes: Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Beroep: Eie Onderneming

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

Dove_sei_tu_Romeo

Ek is n natuurmens. Ek is glad nie lief vir die see nie, maar mal oor die bosse, veld, vars lug en die natuurskoon. Ek het n sagte plekkie vir diere. Vriende en vriendskap...

 

Blouoogdimpels

Ek is opsoek na 'n vriend, kameraad of wie weet dalk iets meer, iemand wat nog saam my opgewonde kan raak oor so baie mooi dinge wat die lewe kan bied. So bietjie oor myself:...

 

Funbabe_216

Man ons like om te travel - verkieslik vinnig en ver hehehe ek weet nie wat om te se nie sus hier moet jy maar ietsie insit wat jy dink hehehe

 

tinkie_087

ek is n baie sagte mens wat baie het om te gee! partykeer dink ek eks te sag vir die wereld! ek is altyd positief en opgeruimd! die lewe is kort en al wat die HERE van ons...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies