Kollig Profiel

Neef123

Manlik

Hi daar, geniet!!!

Waarom behoort jy Neef123 te leer ken?

Hou van musiek en is n outdoor mens. Werk graag met my hande en hou van avontuur. Is n boer maar het nie n Plaas nie of boer nie.

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Ermelo, Mpumalanga, Suid-Afrika
Ouderdom: 28
Huwelik Status: Enkellopend
Verhouding Tipes: Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Huwelik
Beroep: Eie Onderneming

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

Hitler_Lol

Ek is 'n individualis en selfversekerd. Ek is oop vir uitdagings. Ek is avontuurlistig en hou van die buitelewe en geniet dit om the kamp. Geniet om na werk, te ontstan en saam...

 

justenjoylife

Ek is n maklike mens en wil net elke dag gelukkig wees en dinge geniet.Ek hou van liefde gee en ontvang,en dinge saam doen.

 

wimpy052

EK HET N GOEIE SIN VIR HUMOR IS GRAPPERIG .HOU VAN DIE BUITE LEWE .IS MAL OOR SPORT OM TE KAMP LEKKER BRAAI KUIER .IS N BAIE RUSTIGE MENS EN BAIE LIEFDE OM TE GEE

 

mj65

Ek is n lojale, selfstandige en plat op die aarde mens. Ek is n gemaklike, spontane mens om mee oor die weg te kom. Ek heg waarde aan eerlikheid en ook aan die dieper dinge van...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies