Kollig Profiel
Net_H
Die lewe is gemaak vir 2
Waarom behoort jy Net_H te leer ken?
Ek het 'n positiewe uitkyk op die lewe met 'n goeie humorsin. Unieke mense fassineer my, asook hulle uitkyk op die lewe. Ek hou van uitdagings en om nuwe dinge te probeer... Is al deur die lewe...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Centurion, Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 42 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 162cm (5' 3.8") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Onderwyser / Professor |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
MeD_016
I am a stable, independant woman looking for my partner in life. I enjoy being on my own, but I love spending time with friends. I have a lot of love to give even though I...
KeepitReal
Ek is avontuurlustig, nie bang vir 'n uitdaging nie. Mal oor die buite lewe, sport en goeie musiek. Draai nie nie doekies om nie en wat jy sien is wat jy kry - dit is so...
Lizzard
Die lewe is te kort om met oogklappe deur die lewe te stap! Hoe weet jy wat daar is as jy nuwe bietjie soek nie...as jy nie nuwe mense leer ken nie sal jy nooit weet wat daar...
TopGear
Ek weet genoeg om saam te gesels; gee genoeg om sodat almal ingesluit voel; luister genoeg sodat ek verstaan; voel genoeg emosie sodat ek weet ek mis op die oomblik vir jou.





