Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Sluit aan met Facebook
OF
Kom aan die gang!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

IngBon

24

Pretoria, Gauteng

Ek is 'n perfektionis, is baie beleefd en weet wat ek in die lewe wil he. Ek is liefdevol en hou baie van die...

MACHOMAN_002

43

Cullinan, Gauteng

Ek is baie outgoing en outpoken persoon. Hou baie van die buite lewe en sport. Hou om saam met vriende te kuier...

BlueEyeBoy_001

42

Secunda, Mpumalanga

Ek is `n eerlik en opregte mens met goeie waardes en `n goeie sin vir humor. Ek hou van die buitelewe, fliek,...

Robbie73

42

Louis Trichardt, Limpopo

Ek is 'n passivolle mens wie van uitdagings hou. Verontagsaam oneerlikheid en onregeverdigheid. Selfsug is net...

Chrisspoil_450

37

Centurion, Gauteng

Ek is n baie lekker kuier mens sodra jy my eers ken sal jy nie wil trug huistoe gaan nie. Eks mal oor natuur die...

Oldschool799

46

Pretoria, Gauteng

Ek is n eerlike Godsdienstige man met n skerp sin vir humor en lief om te lag. Opsoek na iemand om n pad saam my...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog

na