Kollig Profiel
blondie_028
opsoek na iemand om die lewe mee saam te geniet
Waarom behoort jy blondie_028 te leer ken?
sprankellende, vriendelike, eerlike persoon. werk hard en haat agteraf mense. is in n nuwe area en ken nie veel mense om my nie, soek iemand om so nou en dan mee uit te gaan as die eensaamheid te...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Centurion, Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 29 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 160cm (5' 3.0") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Nikki823
My Naam is Nicole [geskrap] Ek is 'n baie maklike mens om oor die weg mee te kom, ek het 'n outgoing persoonlikheid en kom oor die weg met meeste mense, ek hou daarvan om tyd...
Friendly1
Baie stil, opreg, eerlik, vriendelik en lojaal. Opsoek na eerlike opregte vriendskap. Nie baie "outgoing" nie - hou meer van rustigheid.
Skimmy
Ek is 'n opregte, vriendelike en eerlike persoon wat christelike waardes het en altyd die persoon is wat ander op staat kan maak. Ek gun ander hul eie belange en tydverdrywe...
Nolatjie
Ek is 'n doodgewone meisie opsoek na liefde en iemand wat my verstaan , iemand wat dieselfde passies in die lewe deel as ek. My grootste passie is dans. Ek is mal oor avonture...





