Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Myliggie

31 - Bloemfontein, Vrystaat

Want ek is 'n lekker mens! Ek glo ek het 'n goeie sin vir humor,en 'n baie goeie hart!

VanHarte28

37 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Ek is gek oor die natuurlewe, braai, visvang, enige avontuur, die see, rooiwyn en ek het 'n baie sagte plek in...

glugs

34 - Sedgefield, Wes-Kaap

Dankie dat jy die tyd vat om my profiel te lees..... Ek het nou op daai stadium van my lewe gekom waar ek moeg...

Lizzy800

48 - Pretoria, Gauteng

Ek is eerlik en opreg. Speel nie met ander se gevoelens nie. Hou van lag en het n goeie humorsin

Toonetjies

24 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n uiterse vriendelike persoon. Ek is baie, easy going, ek is tevrede met 'n klein bietjie. As ek bid,...

Rentia47

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n kind van God en dis baie belangrik vir my. Ek hou daarvan om iemand te bederf. Ek verkies om eerder 'n...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog