Kollig Profiel
Nolla035
Gatvol vir alleen wees
Waarom behoort jy Nolla035 te leer ken?
Soek goeie vriende in en om die Kaap. Ek geniet die buite lewe en dans graag! Ek ken al die pyne van die lewe, want ek is al daardeur! Werk vir myself en lewe gemaklik, maar daar kort iets......!...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Bloubergstrand (Table View), Wes-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 50 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 187cm (6' 1.6") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Eie Onderneming |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
SnoekiWoek
Ek kan myself nie verkoop nie. Jy sal my nooit hoor "grootpraat" van myself nie, maar ek het sekerlik nie 'n keuse nie, so net hierdie een keer.... Ek lyk baie goed vir my...
Bar1234
Net n gewone man opsoek na die regte pasmaat. Hou van sport en buitelig aktiwiteite soos golf, vlieg hengel, waterski, kampeer ens . Werk hard en geniet die lewe. Rustige,...
Kabila7
"Gentleman" opsoek na vervullende geselskap, en iemand wat die lewe ten volle saam kan geniet! Nog soveel drome daar buite wat ek saam met iemand wil deel!!!
Chappies_042
Ek is n gemaklike persoon wat met die meeste mense oor die weg kan kom. Hou van dans, kamp, braai, saam my vriende wees. Is nie onder druk om n verhouding te moet he nie maar is...





