Kollig Profiel
uri13
Leer my ken. Hou van die mooi dinge in die lewe.
Waarom behoort jy uri13 te leer ken?
Ek is n opregte eerlike persoon met sterk morele waardes. EK stel belang in iemand wat soortgelyke standaarde handhaaf. Ek is n man van vele fasette. Leer my ken. En so wag ek maar geduldig!
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Pretoria (Waverley), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 42 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 185cm (6' 0.8") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn |
| Beroep: | Uitvoerende Bestuur / Bestuur |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
playdate_959
Ek is ‘n baie sosiale persoon met ‘n goeie sin vir humor - ek dink -) maar kan ook ernstig kant en romanties wees, ok baie romanties wees.Sou graag weer liefde in my lewe wil…
Romeodelight
I am energetic, successful, very honest, out spoken and say things as I feel and believe in. Have a very strong personality but will not overwhelm someone. I respect people; I…
gee100persent
Iemand wat aanvaarding soek! wil graag n vrou laat goedvoel! wil graag met haar op die strand gaan stap en emosioneel my gedagtes met haar deel en weer droom! Het twee seuns en…
Duathlete
Ek is plat op die aarde en baie lief vir God. Baie lojaal teenoor my mense. Die res sal jy maar self moet uitvind ;)





