Kollig Profiel
Inx81
Elke nuwe reis begin met 'n enkele tree....
Waarom behoort jy Inx81 te leer ken?
Die vraag is liewer hoekom nie...?
As jy soek na iemand wat eerlikheid en opregtheid hoog ag, weet waarna sy soek, wat sy uit die lewe wil hê en geen 'issues' het nie, is jy nou op...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Kaapstad, Wes-Kaap, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 32 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 176cm (5' 9.3") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
NetDieEenVirJou
Werk vir salaris. Belangstellings is Motorfietse, Gholf, Rugby, Kamp, Visvang, Diere. Is netjies op myself en hou daarvan om my maat gelukkig te sien. Ek is ‘n Jesus kind,…
spinnekop777
Ek is eerlik, reguit, toon empatie —- nie net simpatie. Lief vir natuur, diere en baie aangename persoon. Ek is nie meer ‘n sportiewe persoon nie, maar geniet om sport te kyk…
Nolatjie
Ek is ‘n doodgewone meisie opsoek na liefde en iemand wat my verstaan , iemand wat dieselfde passies in die lewe deel as ek. My grootste passie is dans. Ek is mal oor avonture…
TopGear
Ek weet genoeg om saam te gesels; gee genoeg om sodat almal ingesluit voel; luister genoeg sodat ek verstaan; voel genoeg emosie sodat ek weet ek mis op die oomblik vir jou.





