Kollig Profiel

waterbergnooi

Vroulik

all we need is love

Waarom behoort jy waterbergnooi te leer ken?

ek is n vriendlik en op gewekte persoon wat n positiewe uitkyk op die lewe het... ek geniet die natuur, die reuk van die eerste somersreen op die aarde... maar kan net so goed in die stad aan...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Naboomspruit, Limpopo, Suid-Afrika
Ouderdom: 34
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 170cm (5' 6.9")
Verhouding Tipes: Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Spyseniering

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

blommie_826

Ek is n opregte afrikaanse meisie. Eerlik, n goeie hart, liefdevol en maklik om mee oor die weg te kom.

 

Skimmy

Ek is 'n opregte, vriendelike en eerlike persoon wat christelike waardes het en altyd die persoon is wat ander op staat kan maak. Ek gun ander hul eie belange en tydverdrywe...

 

HazelEyes_767

As jy opsoek is na opregtheid en eerlikheid en iemand wat kan luister en verstaan dan is ek die een

 

Wildsbokkie698

Gemaklike, sonder fieterjasies mens. Ek geniet my werk, kinders, familie en vriende. Baie lief vir mense en onthaal, die natuur, diere, reis en musiek. Mis iemand om vas te hou...

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies