Kollig Profiel
silveroke
Prins soek na sy prinses.
Waarom behoort jy silveroke te leer ken?
Ek is lief vir die natuur, diere en om te gaan kamp. Hou van avontuur. Ek ry graag fiets, en gaan gym gereeld om fiks te bly. Ek het 'n goeie hart en help mense graag. Ek hou ook daarvan om te gaan...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Pretoria (Silverton), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 34 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 170cm (5' 6.9") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
boerseun009
Ek is ambisieus en weet wat ek in die lewe soek, hou van die natuur, buitelewe en is mal oor die bosveld en 'n lekker kampvuur.
jagplaas
Opsoek na dames vir vriendskap wat dalk later tot meer kan ly. EK rook glad nie en ook nie opsoek na 'n dame wat rook nie. Ek drink wel sosiaal. Ek is lief vir die buite lewe,...
KlokkieD
Hi, wel waar begin ek ?Ek beskou myself as iemand wat altyd probeer om so na as moontlik aan God te leef. Ek probeer leef volgens sekere beginsels, waardes en probeer altyd sorg...
Trompie45
n Sagte man wat sy man kan staan in my werksomgewing em tuis. Ek is n Tegnikus. Ek is gaande om tyd saam my seuntjie te spandeer, asook om 1 of 2 keer n maand aan motorsport te...





