Kollig Profiel

HNLIRTS

Vroulik

EK IS OPSOEK NA MY SOULMATE..... IS DIT DALK JY

Waarom behoort jy HNLIRTS te leer ken?

ek is eerlk en opreg en hou gladnie daarvan dat iemand met my draaie loop nie jy moet reguit en eerlik wees. hou daar om uitdagings en nuwe dinge aan te pak. hou van buitelewe en movies en dvds.

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Pretoria (wierdapark), Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 43
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 179cm (5' 10.5")
Verhouding Tipes: Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Eie Onderneming

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

spinnekop777

Ek is eerlik, reguit, toon empatie --- nie net simpatie. Lief vir natuur, diere en baie aangename persoon. Ek is nie meer 'n sportiewe persoon nie, maar geniet om sport te kyk...

 

Weergeluk

Ek is 'n baie liefdevolle, gelukkige persoon wat die kanse wat die lewe my bied met albei hande aangryp. Al het ek baie seergekry glo ek aan 'n tweede kans ons almal verdien om...

 

3kie_cpt

Hierdie tipe ding het ek nog nooit aangepak nie...maar wanneer jy 'n dare kry, why not...Eks gemaklik, eerlik, sal graag meer wil reis en dink nie veel veel van mense wat baie...

 

sagirl_24

Ek is opreg, vriendelik, betroubaar, hardwerkend en eerlik. Ek is lief vir mense en die lewe. Ek reis graag, is positief en ag my Christelike geloof as baie belangrik.

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies