Kollig Profiel

Kukuzaan

Manlik

.... uiteindelik het ons almal regte liefde nodig ....

Waarom behoort jy Kukuzaan te leer ken?

Wie is ek .... ek kan baie mense wees.... stout, hardwerkend ...vol fun...terg ... of baie diep .. hang af waar ek is en wat ek doen ..al die profiele wat ek ek gedoen het se ek is 'n MD of 'n CEO...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Clarens (Pretoria), Vrystaat, Suid-Afrika
Ouderdom: 47
Huwelik Status: Enkellopend
Lengte: 188cm (6' 2.0")
Verhouding Tipes: Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Eie Onderneming

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

Yeppa

Ek is n goedversorgde man wat in die buiteland werk. My lewe hou ek eenvoudig en geniet uitdagings in alle gebiede. n Vrou wat goed opgevoed en versorgd is met visie vir die...

 

Wareliefde101

Ek is 'n opregte, saggeaarde spontane, man wat op soek is na 'n lewensmaat,iemand wat ek my lewe mee kan deel, die fyner goed in die lewe geniet, en iemand vir wie ek lief kan...

 

citrusboer

Ek wil graag iemand ontmoet wat die lewe en myself laat goed voel So as daar iemand is wat my hart kan laat klop Klop aan en dan vind ons uit>>>

 

Geseende

EK N GOEIE EENSAME MAN WAT OPSOEK IS NA MY LEWENS MAATWAT DIE HERE SAAM MT SAL DIEN MET HART EN SIEL EN NET MYNE SAL WEES TOT JESUS MY KOM HAAL EK WIL NOOIT WEER ALLEEN WEES NIE

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies