Kollig Profiel

lelani65

Vroulik

Liefdevol, maar dinamies

Waarom behoort jy lelani65 te leer ken?

Ek is 'n dinamiese vrou, maar baie liefdevol en openlik, ek dink ook 'n bietjie misterueus. Partykeer 'n bietjie te sag.... maar ek werk aan die 'swakheid'. Ek is liefdevol en praat definitief...

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Huidige Ligging: Kaapstad (Panorama), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ouderdom: 48
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 170cm (5' 6.9")
Verhouding Tipes: Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Uitvoerende Bestuur / Bestuur

Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk

  • Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
  • Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
  • Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
  • Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
 

Kollig Profiele

oanie

Die beste manier om meer van 'n ander persoon te leer is om vrae te vra. Ek kan boeke skryf maar dit is nie te se dat dit is wat jy wil hoor nie! Ons is tog almal hier want ons...

 

Trixie29

Ek is avontuurlustig en mal daaroor om nuwe dinge te probeer. Diere en musiek is my passie en my hart se punt. Ek is dalk 'n bietjie wacky maar as jy my eers leer ken het kan...

 

JuffrouLag

Ek is 'n vriendelike "down to earth kind of girl" wat dol is oor die buitelewe. Ek geniet mense se geselskap en sien uit na enige nuwe avonture.

 

Sam929

Ek is maklik om mee oor die weg te kom en sien altyd die mooi in ander raak... Ek het n hart van goud en waardeer die klein dingetjies in die lewe.

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies