Kollig Profiel
HJK321
Die lewe is net te kort!!
Waarom behoort jy HJK321 te leer ken?
Dit is moeilik om jouself oulik te laat klink en nogsteeds beskeie te wees, leer my ken en besluit dan self!! My volgende avonture wil ek graag saam iemand spesiaal deel..... "The Great Outdoors":...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 41 |
| Huwelik Status: | Enkellopend |
| Lengte: | 180cm (5' 10.9") |
| Verhouding Tipes: | Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Ander |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Plaasboertjie_321
Ek is n plaasboertjie. Die buitelewe en natuur is my werkplek. Ek is eerlik, opreg en straight forward. Ek het baie in my om met iemand spesiaal te deel.
Kloppies10
Ek hou nie van alleen wees nie, hou van die buitelewe, veral kamp en 4x4 maar kan ook die fynere in die lewe geniet. Mal oor kos maak en mense te entertain. Geniet sport,...
Bachelorboy
Adventurer at heart.....love nature and the outdoors.Hou van kuier saam vriende om 'n braai of by die kampplek .Glad nie die club tipe nie maar hou van 'n goeie restaurant met...
BREITLING
Die lewe loop draaie met ons, dit maak ons wyser om regte keuses te maak. Die tyd vir n nuwe hoofstuk het aangebreek.





