Kollig Profiel

opregteliefde123

Manlik

soek iemand wat regtig omgee en weet wat liefde beteken

Waarom behoort jy opregteliefde123 te leer ken?

ek is n kalm rustige ,liefde volle mens,sag geaard,passievol,goeie humeur,goeie maniere en hou van die buite lewe

Land van Oorsprong: Suid-Afrika
Ligging: Meyerton, Gauteng, Suid-Afrika
Ouderdom: 48
Huwelik Status: Geskei
Lengte: 175cm (5' 8.9")
Verhouding Tipes: Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Beroep: Vervoer

Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Alternatief kan jy aansluit met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

 

Spoedsoek

 
 
 
 
 

Gaan na die Soek bladsy » vir meer opsies

Kollig Profiele

cj23_bfn

Ek is 'n goeie luisteraar en gesels ook maklik. Ek is beginselvas met goeie waardes en lojaal. Ek is betroubaar en ernstig oor die lewe.

 

Servaas083

Ek is opsoek na iemand met wie ek kan settle en saam oud word... Eerste persoon in die oggend wat ek wil sien en laaste persoon in die aand...

 

Plaasboertjie321

Ek is n oulike ou en weet wat ek uit die lewe wil he. Mense se ek lyk 10 15 jaar jonger as wat ek is. God en my twee prinsesse is die belangrikste in my lewe. My dogters is 8 en...

 

Sck34

Ek is n eerlike, konserwatiewe,rustig e,,betroubare,liefde volle mens wat hou van die dine in die lewe wat saakmaak,hou van die buitelug en ontspanning langs die viswaters...