Kollig Profiel
loverbabez
Ek is net ek - [geskrap]
Waarom behoort jy loverbabez te leer ken?
Ek is 'n maklike persoon. Wat jy sien is wat jy kry. Ek hou van mense. Altyd reg vir 'n uitdaging ...
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 46 |
| Huwelik Status: | Vra my later |
| Lengte: | 167cm (5' 5.7") |
| Verhouding Tipes: | Oop vir moontlikhede |
| Beroep: | Finansies |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
SHartjie
Gemaklike down to earth Persoon kom redelik goed oor die weg met ander mense , baie reguit hou van vinnige motors en bikes . Seker die rede oor hoekom ek in die motor trade werk...
weskusprinses
Ek het grootgeword in die weskus en is vandag nog woonagtig hier. Dit sal vir my lekker wees om vriende in ander areas van ons land te leer ken. Ek sien myself as iemand wat n...
JulesL10
Ek is 'n plein Jane met baie kick !! lol. Ek is sag en sensitief, 'n regte boere meisie. Geen pretensies nie. Mal oor die buite lewe en natuur. Hou van kamp en die oop...
Nooiinnaartjie
Ek is 'n effens introverte, saggeaarde persoon, wat innerlik sterk is en volgens ander, baie uitgesorteer! Ek sprankel en is lewenslustig wanneer ek gelukkig is, wat darem...





