Kollig Profiel
afrikanerbul500
100% BOER
Waarom behoort jy afrikanerbul500 te leer ken?
Ek is in die lanbou betrokke,ons boer met uitvoerdruiwe en sitrus.Ek is mal oor gholf;visvang,jag,watersport enigeiets buitemuurs.Positiewe mens,lojaal en eerlik.Introvert.
| Land van Oorsprong: | Suid-Afrika |
| Huidige Ligging: | Groblersdal, Mpumalanga, Suid-Afrika |
| Ouderdom: | 43 |
| Huwelik Status: | Geskei |
| Lengte: | 184cm (6' 0.4") |
| Verhouding Tipes: | Net penvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
| Beroep: | Vra my later |
Waarom Kom ons Kliek vir jou sal werk
- Vind liefde, maak vriende en soek na mense soos jy, vandag nog!
- Vind jou ideale maat met ons intelligente tweerigting pasmaat stelsel.
- Jou persoonlike inligting word veilig bewaar en is heeltemal privaat.
- Dis VINNIG, MAKLIK & GRATIS om aan te sluit!
Kollig Profiele
Boksport
Ek is 'n plat op die aarde mens wat hou van die mooi dinge in die lewe.Ek is mal oor sport veral rugby en krieket.Ek geniet dit om tussen mense te wees vir wie ek regtig omgee...
justenjoylife
Ek is n maklike mens en wil net elke dag gelukkig wees en dinge geniet.Ek hou van liefde gee en ontvang,en dinge saam doen.
Charlie_100
is 'n aktiewe persoon, hou van die buite lewe , goeie hart sal enige iets doen vir die wat ek lief het.
Lonely2503
Fun loving and open. Love the outdoors, visiting shows and exhibitions, watching concerts. Going for coffee and having a nice meal. Love meeting people and getting to know...





