Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

vreugdejoy

31 - Malmesbury, Wes-Kaap

ek is n boeremeisie vani platteland. x mal oor buitelewe en beslis nie die poppie tiepe nie. x baie gelowig en...

glimlaggie19

18 - Centurion, Gauteng

Ek is n baie liefdevolle mens, mal oor diere, kuier saam met goeie vriende en familie. Ek hou van eerlike,...

yellow_300

40 - Randfontein, Gauteng

ek hou van lag en gesels, fun he saam die mense in my lewe. valsheid is n definitiewe dealbreaker!! sal baie...

Angelface_129

24 - Witbank, Mpumalanga

Ek is liefde vol , n goeie sin vir humour asook sterk perssonlikheid maar tog n goeie hart wat die mooi in die...

Jules2911

40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Down 2 earth. Plain Jane. Ekstrovert. Hou van kamp, braai en die buitelewe. Hou van lees en natuurlik net om...

Biella

43 - Johannesburg, Gauteng

Hoekom moet jy my leer ken? Omdat ek so baie het om te bied en 'n sagte hart het. Leer my ken en ek vertel jou...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Basiese Soektog