19 Oktober 2016

Ons het op ons albei se laaste subskripsie-dag begin gesels, en hy was (en is) PRESIES die man wat ek beskryf het. Ons het 2,5 jaar later getrou!

Helizna