23 Februarie 2016

Ekt die wonderlikste man ontmoet met wie ek die res van my lewe wil wees en hy met my. Ek wil net graag vir al die enkellopendes op die site se, waag, ontmoet soveel as wat jy kan, sif tot jy jou maat kry want hy/sy is hier iewers wat jy sal aanvaar soos jy is en liefkry vir wie jy is en wat jy het. Sterkte

Wilma