Welkom by Kom ons Kliek!

Suid-Afrika se Voorste Onmoetings Webwerf

  • Vind liefde, maak vriende en soek vandag vir eensgesinde mense!
  • Vind jou ideale pasmaat met ons intelligente twee-rigting pas funksie.
  • Jou persoonlike besonderhede is veilig en heeltemal privaat.
  • Sluit vandag aan - dit is VINNIG, MAKLIK & GRATIS!

Gewilde Profiele

NFC7

Ek kan baie dinge hier kwytraak, maar wat belangrik is, is dat ek n baie goeie hart het. Ek probeer die beste in mense raaksien. Positief, perfeksonisties, hardwerkend,…

 

Blesgrys1969

EK is stil, skaam en teruggetrokke tot ek ontdooi, dan kan ek nogal aangenaam raak. Ek is saggeaard en redelik sensitief. Ek is eerlik en lojaal. Dit in `n nuetedop is ekke.

 

alleenwolf

Ek is vol lewe en liefdevol,is hardwerkend en hou van die buitelewe en een vrou man en betroubaar, en kan romanties wees

 

Skabooz

Ek is ‘n grapjas, met ‘n donker kant. Maar my hart is goed en my kinders dink ek is "cool". Ek is soms beneuk en soms ‘n nar. Ek dink as ek die regte persoon ontmoet, kan ons…

 

Bestaande Lede


 


 | 
 
Wagwoord Vergeet?

Verander Taal

  • Afrikaans
  • English

Vinnige Soek:

 
 
 
 
 

Vir meer opsies, sien die Soek-blad »